T
Remediëring: Lesreeks 1: Ubuntu: Doen iets vir ander
Naam:
Datum:
1.
Kyk na die tabel oor Eiename, Soortname en Abstrakte selfstandige
naamwoorde op bl. 4 in die Leerderboek.
Lees die sinne hieronder. Skryf die soorte selfstandige naamwoorde in
die regte kolom
a) Fesito neem met liefde vir Oupa Musoke papajas mark toe.
b) Fesito neem met geduld vir Kasiingi hoenders mark toe.
c) Fesito neem uit vriendskap vir Kikyo hospitaal toe.
Eienaam
Soortnaam
Abstrakte selfstandige
naamwoord
2. Skryf die sinne in die teenwoordige tyd.
a) Die drie boelies het vir Fesito moeilikheid gegee.